Met streng afsonderingsmaatreëls wat deur President Cyril Ramaphosa aangekondig is om die korona-pandemie te beveg, is ouers, skole en onderwysers bekommerd oor die impak wat dit op leerders se ...
Sias Botha, hoof van Hoër Volkskool, glimlag breed met die aankondiging van die gratis Wolkskool vir leerders. Die Wolkskool en Hoër Volkskool vat in 2021 hande om vir elke kind in Graad Agt en Nege ...