Twintig boulbeurte se draaiballe. Dis wat die Paarl Royals Saterdag op hulle tuisveld gebruik het om die Pretoria Capitals mee te troef.